Blog

Acceptance Can Trigger Change

Acceptance Can Trigger Change

Waiting for everything to be is as it ‘should be’, steals one’s ability to come up with creative solutions. Forgiveness means releasing the power outside agencies have over us by allowing them to be as they are.

Read More

Change and Authenticity

Change and Authenticity

As a Life Coach, I have realised the importance of how we construct meaning and how two people can use the same word but mean completely different things. In a session with a client some time ago, I sensed him resisting any ideas on change. This was despite him being in considerable emotional distress and wanting to find better coping mechanisms. After trying several angles to encourage change, without success, I asked him about his resistance to making any adjustments to his views or behaviours. Which is when I discovered that he viewed the idea of change as tantamount to giving up his...

Read More

Sterk emosies kan oorweldigend word

Sterk emosies kan oorweldigend word

Kommunikasie vaardighede is uiters belangrik want dit skep die geleentheid vir samesyn en verhouding. In Suid-Afirka plaas ons ‘n baie hoë waarde op selfstandigheid en ons is dikwels te  skaam of te trots om aan ons eie swaarkry uiting te gee. Ons vra nie maklik vir hulp nie. Woede en kritiek kom makliker as om oor ons eie kwesbaarheid te praat. Ek praat nie van jou kop af kla nie. Ek praat van konstruktiewe geprekke oor ons uitdagings waar on saam oplossings soek. As dinge te swaar raak, gaan soek iemand om meet te praat. Daar is gekwalifiseerde mense en daar is ook wyse mense in jou eie...

Read More

Change vs Consistency

Change vs Consistency

Change becomes especially difficult when our foundation beliefs prevent us from changing. When we start thinking about personal growth and development we start thinking about change. Then we start thinking about how hard it is to change. There are many reasons why change is hard for us, and one of the obstacles can be the contradictions in our thinking around change and consistency. It is, therefore, worth looking at the messages we grow up with culturally that tell us to be consistent, predictable and reliable. These messages can operate as powerful unconscious rules that create tremendous...

Read More

Is positiewe sielkunde genoeg om die lewe to hanteer?

Is positiewe sielkunde genoeg om die lewe to hanteer?

In die wereld van positiewe sielkunde is studies van standvastigheid gedoen en die volgende eienskappe is geidentifiseer wat help met die vermoe om sterk genoeg te wees om die lewe te hanteer. Die kapasiteit om realistiese planne te maak en uit te voer‘n Positiewe beskouing van jouself – vertoue in jou sterk punte en vermoeënsKommunikasievaardighede en probleemoplossingsvaardighedeDie kapasiteit om sterk emosies en impulse te hanteer Die vermoë om realistiese planne te maak is gefundeer op die gewilligheid om die realiteit te kan aanvaar. Ek bedoel nie met aanvaarding dat mens passief...

Read More

Hoe oorleef mens sielkundig te midde van die negatiwiteit en probleme?

Hoe oorleef mens sielkundig te midde van die negatiwiteit en probleme?

In Suid Afrika praat ons met groot gemak oor alles wat verkeerd loop. Die nuusgebeure van die dag voed hierdie vloed van negatiwiteit en vrees. Die probleem is dat negatiewe inligting en opinies baie maklik bekombaar is, en deur die elektroniese media ‘n lewe van hul eie kry. Dis baie meer waarskynlik om van slegte gebeure te hoor as om berigte of sosiale mediaplasings te sien oor die alledaagse goeie dinge. Die stroom van negatiwiteit kan mens maklik meesleur. As mens jou bloot laat lei deur wat in die media, gerugte en plaaslike oorlewering aangaan, is dit maklik om te voel en glo dat...

Read More